ekBid


ekBid
Download on the AppStore Click here to request a review of this app

  • App Store Info

Description

hier is spesiaal vir jou elke dag 'n nuwe gebed. Daar is pragtige skilderye van Jesus in die artikels wat gemaak is deur die skilder Greg Olsen. website gregolsen.com God gee elke dag die gebed wat by jou pas. die beelde van Jesus is 'n ekstra bron van inspirasie en rus.
Voorbeeld:
Lei my asseblief in my reis deur hierdie wêreld, o God! Mag ek altyd onthou dat U my pad beplan. U het die kaart en bepaal die roete. Lei my weg, Here. U weet wat is goed vir my. Amen

Screenshots

Screenshot 1 of 3 Screenshot 2 of 3 Screenshot 3 of 3